|
Автор: Eusebius McKaiser |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624062523 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
|
Описание:
|
Staan die DA hoegenaamd 'n kans by die stembus? Of sal verkiesings in Suid-Afrika bloot 'n ras-sensus bly? Is swart kiesers se ongemak met die Demokratiese Alliansie 'n kwessie van beleid – of van toon? Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk hy ons amptelike opposisie van naderby. "Moenie vir hom suurstof gee nie. Hy jaag omstredenheid na. Narsissisme in extremis. Soek net aandag." – Helen Zille oor Eusebius McKaiser (Twitter, September 2013) "Ek dink Helen Zille is 'n goeie leier." – McKaiser oor Zille … maar hy se ook: "Zille is die verkeerde persoon om die Demokratiese Alliansie na 2014 tot 'n oorwinning teen die ANC te lei."
|
Просмотров: 58 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(166)
|