Met voedselallergiee en -onverdraagsaamheid wat aan die toeneem is, is ‘Die Suid-Afrikaanse kookboek vir allergiee en voedselsensitiwiteit’ ’n noodsaaklike gids. Nie alleen verskaf hierdie boek kundige inligting en wenke nie, maar dit bevat ook meer as 200 resepte vir elke maaltyd van die dag, insluitend tussenin-happies en soetgoed. Die beproefde resepte is oor die jare nog verder verbeter en aangepas vir Suid-Afrikaners se spesifieke eetgewoon ...
Statistieke bewys dat diabetes skrikwekkend toeneem onder Suid-Afrikaners. Al hoe meer mense – ook kinders – se lewe en eetgewoontes word deur die siekte geraak. Hierdie kookboek sal jou help om jou diabetes en insulienweerstandigheid onder beheer te kry en bevat meer as 100 smaaklike en gesonde resepte, resepte met maklik verkrygbare, bekostigbare bestanddele, belangrike inligting oor tipe 1- en tipe 2-diabetes, swangerskap-diabetes, ingekorte ...
Statistics show that the incidence of diabetes among South Africans is growing at an alarming rate. More and more people, including children, are being affected by the disease. This cookbook will help you get your diabetes and insulin resistance under control. It contains more than 100 delicious and healthy recipes using ingredients that are affordable and easy to find, important information about type-1 and type-2 diabetes, pregnancy (gestation ...
“Praktiese advies oor wat en hoe om te eet as jy kanker het … ’n bruikbare, verstaanbare gids.” – Megan Pentz-Kluits, dieetkundige konsultant vir KANSA. Deur reg te eet kan kankerlyers hul immuunstelsel versterk – en beter voel. Twee van Suid-Afrika se voorste kundiges wys in die boek hoe mense met kanker, hul versorgers en hul families kanker met die regte kos kan bestuur. Met hope resepte, goed verpakte inligting en pasgemaakte maaltydp ...
“Practical advice on what and how to eat if you have cancer … a useful, understandable guide.” – Megan Pentz-Kluyts, nutrition and dietetics consultant for CANSA. By eating right, cancer patients can boost their immune system – and feel better and more able to cope. In this book, two of South Africa’s leading experts show people with cancer, their caregivers and their families how to manage the disease and its symptoms by eating right. Pac ...
Die topverkoper-reeks Eet vir Volgehoue Energie het derduisende Suid-Afrikaanse gesinne die afgelope dekade gehelp om gesonder – en lekkerder – te eet. Die GI-slim manier van eet verseker jou nie net heeldag van energie nie, maar hou ook talle gesondheidsvoordele in en kan jou help om gewig te verloor, jou bloeddruk te verlaag, jou cholestrol te verlaag, tot laatmiddag nog op en wakker te voel, beter te presteer op die sportveld, hiperinsulinemi ...
Over the past decade the bestselling series Eating for Sustained Energy has helped thousands of South African families to discover healthier – and more delicious – food. The GI-smart way of eating not only ensures sustained energy throughout the day, but also has numerous health benefits and can help you to lose weight, lower your blood pressure, reduce your cholesterol, stay energised throughout the day, perform better on the sports field, redu ...
Are you tired and lacking energy? Struggling to improve your performance on the sports field, or in need of something that will help your child concentrate better? Then Eating for Sustained Energy 4, the latest in the bestselling Eating for Sustained Energy series of recipe books, is for you. Gabi Steenkamp and Liesbet Delport wrote it in response to their patients' need for practical, easy ways to include slow-release carbohydrates in thei ...
As jy meer energiek wil voel, is Eet vir Volgehoue Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiente se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Dit is die perfekte instrument om bloedglukosevlakke doeltreff ...